HOME | TOURS | ACCOMMODATION | ADVENTURE | TEAM BUILDING | CORPORATE EVENTS
TOURISM OFFICES | NEWS | WHY SOUTH AFRICA? | GUEST BOOK
PHOTO ALBUM | ABOUT US | CONTACT US

STORIES VIR DIE KAMPVUUR

A selection of articles written for Afrikaans newspapers by Braham van Zyl. These pages are aimed at the South African, as well as the Dutch and Flemish visitors who do understand Afrikaans.

BRAHAM VAN ZYL se koerantrubrieke is reeds sedert 1989 gewilde leesstof by buitelugliefhebbers. Dit is geskryf om aan ons eie mense - waarvan baie vir seker leunstoelreisigers is – sover te kry om die mooi van ons omgewing raak te sien en hulle dan lus te maak om self daar te gaan kuier. Ons bied hier ‘n spesiale uittreksel uit die meer as 500 artikels wat hy al gepubliseer het. Knip dit gerus by wyse van spreke uit en bÍre dit vir anderdag se lees. Wie dit egter vir publikasie van watter aard ookal wil gebruik, moet net eers skriftelike toestemming vanaf die skrywer by eksplor.sa@mweb.co.za of faksnommer +27 (0)21 975 4466 verkry.

click to email usclick to go to home pagecontact us