HOME | TOURS | ACCOMMODATION | ADVENTURE | TEAM BUILDING | CORPORATE EVENTS
TOURISM OFFICES | NEWS | WHY SOUTH AFRICA? | GUEST BOOK | AFRIKAANSE REISSTORIES
PHOTO ALBUM | ABOUT US | CONTACT US

paardeberg.jpg (4059 bytes) tab_eagle.jpg (1997 bytes)
dassie.jpg (1597 bytes)
tab_dbl_l_end.jpg (1541 bytes)

venues and events for 4 X 2 diff-locks and other all-wheel drive vehicles like

Freelander, RAV, CR-V, Terios and iO

guided family orientated trails along forgotten back roads with camping facilities or cottages at the overnight spots

goto_afr.jpg (10233 bytes)

Programme (English)

Most of South Africa's back roads run through rugged and beautiful scenic areas. Many of these routes are not accessible to the general public. By joining our drives and safari's you will not only get access to these gems, but also experience some of our countryside's best kept secrets. Explorer Braham van Zyl, an experienced outdoor guide and travel journalist, will be your host on most of these trails.

Planning your trip

meetings will take place as close as possible to the first weekend of each month

Day routes will take place at the same venue on both the Saturday and the Sunday.

Camping facilities or cottages / guesthouses will be available at weekend routes.

Longe safaris consists out of various laps. Guests can join us for as many of these as laps they like.

Corporate groups are welcome to contact us for information on special trips.

Date

Route

District

Duration

2 & 3 February Riviersonderend photo_but.gif (2203 bytes) Riviersonderend Day or weekend
1 - 3 March Dassie photo_but.gif (2203 bytes) Swellendam Weekend
30 March – 7 April Southern Cape Safari & Klein Karoo Nasionale Kunstefees go to photo album Southern Cape, Oudtshoorn, The Hell, Prins Albert Holiday safari & Art Festival
3 & 5 May Eagle Rock click to go to photo page Ceres Karoo Weekend
10 & 12 May
(Additional outing)
Eagle Rock click to go to photo page Ceres Karoo Weekend
1 & 2 June Appel route Grabouw Day/Weekend
29 June – 3 July Richtersveld Safari Namakwaland Holiday safari
3 July – 21 July Namibia Safari Namibia Holiday safari
3 & 4 August Traveler's Rest Cederberg Day or week-end
7, 8 September Zevenfontein
'ladies day'
Robertson Day or week-end
5 & 6 October Paardeberg Swartland Day or week-end
2 & 3 November Heuningberg Swartland Day or week-end
30 November & 1 December 2001 Cederberg circle Clanwilliam Weekend

Contact us for more informations.

click to go to top of pageclick to go to home pagecontact us 

Please consult the following dates of public holidays and school terms before planning your trips:

PUBLIC HOLIDAYS 2001
Thursday 21 March Human Rights Day
Friday 29 March Good Friday
Monday 1 April Family Day
Saturday 27 April Freedom Day
Wednesday 1 May Workers Day
Sunday 16 June Youth Day
Monday 17 June Public Holiday
Friday 9 August National Women’s Day
Tuesday 24 September Heritage Day
Monday 16 December Day of Reconciliation
Wednesday 25 December Christmas Day
Thursday 26 December Day of Goodwill
WESTERN CAPE'S SCHOOL TERMS
1 st term 23/1/2002 - 28/3/2002
2 nd term 10/4/2002 - 28/6/2002
3 rd term 22/7/2002 - 27/9/2002
4 th term 7/10/2002 - 6/12/2002

 Program (Afrikaans)

Spesiale roetes vir voertuie wat gemaak is om ons land se amper vergete agterpaaie te verken.

Baie van ons roetes loop langs ou wapaaie, vergete veldpaadjies of grondpaaie wat baie min gebruik word. Dis net die soort van ryplek vir diegene wat 'n diff-lock bakkie, Freelander, RAV, CR-V, Terios, iO of iets soortgelyks het. Diť paaie is almal in 'n redelik goeie toestand en jou voertuig sal dus nie sommer seerkry nie. Daar sal egter genoeg geleentheid langs die pad geskep word om ook die voertuie se eintlike veldryvermoŽ te beproef. Braham van Zyl, wat vroeŽr vir die Buite-Burger buitelugstories geskryf het, is jou gids tydens die meeste van hierdie togte. Kliek hier om aan te skuif na ons storieblad waar 'n klompie van sy artikels te lees is.

Die oornagplekke bied beide kampeerplekke en hutte of gastehuise. Ons aktiwiteite is op die gesin gerig en daar sal genoeg te doen wees vir kinders. Ons maak ook langs die pad soveel as moontlik kontak met plaaslike inwoners wie ons besoeke aan hulle gebiede verryk met hulle kennis van die wÍreld waar hulle bly.

Beplanning van uitritte

byeenkomste vind so na as moontlik aan die eerste naweek van elke maand plaas

Dagroetes vind plaas op plekke waar ons op beide die Saterdag en die Sondag beskikaar sal wees.

Kampeerfasiliteite of kothuise / gastehuise is beskikbaar by naweekroetes.

Lang safari’s bestaan uit verskillende bene. Gaste kan self besluit hoeveel hiervan hulle wil meemaak.

Koperatiewe groepe is welkom om ons te kontak vir inligting rakende spesiale groepritte

Datum

Roete

Distrik

Tydsduur

2 & 3 Februarie Riviersonderend photo_but.gif (2203 bytes) Riviersonderend Dag of naweek
1 - 3 Maart Dassie photo_but.gif (2203 bytes) Swellendam Naweek
30 Maart – 7 April Suid-Kaap Safari & Klein Karoo Nasionale Kunstefees go to photo album Suid-Kaap, Oudtshoorn, Die Hel, Prins Albert Vakansie safari & Kunstefees
3 & 5 Mei Eagle Rock click to go to photo page Ceres Karoo Naweek
10 & 12 Mei
(Ekstra uitstappie)
Eagle Rock click to go to photo page Ceres Karoo Naweek
1 & 2 Junie Appelroete Grabouw Dag/naweek
29 Junie – 3 Julie Richtersveld Safari Namakwaland Vakansie safari
3 Julie – 21 Julie NamibiŽ Safari NamibiŽ Vakansie safari
3 & 4 Augustus Traveler's Rest Cederberg Dag/naweek
7, 8 September Zevenfontein 'damesdag' Robertson Dag/naweek
5 & 6 Oktober Paardeberg Swartland Dag of naweek
2 & 3 November Heuningberg Swartland Dag of naweek
30 November & 1 Desember Cederberg sirkel Clanwilliam Naweek

Kontak ons vir meer inligting.

click to go to top of pageclick to go to home pagecontact us 

Raadpleeg asb die volgende datums van openbare vakansiedae en skoolvakansies wanneer jou jou uitstappies saam met EksplŰr SA beplan:

OPENBARE VAKANSIEDAE 2001
Donderdag 21 Maart Menseregtedag
Vrydag 29 Maart Goeie Vrydag
Maandag 1 April Gesinsdag
Saterdag 27 April Vryheidsdag
Woensag 1 Mei Werkersdag
Sondag 16 Junie Jeugdag
Maandag 17 Junie Openbare vakansiedag
Vrydag 9 Augustus Nasionale Vrouedag
Dinsdag 24 September Erfenisdag
Maandag 16 Desember Versoeningsdag
Woensdag 25 Desember Kersdag
Donderdag 26 Desember Welwillendheidsdag
SKOOLKWARTALE: WES-KAAP
1 ste kwartaal 23/1/2002 - 28/3/2002
2 de kwartaal 10/4/2002 - 28/6/2002
3 de kwartaal 22/7/2002 - 27/9/2002
4 de kwartaal 7/10/2002 - 6/12/2002

click to go to top of pageclick to go to home pagecontact us 

HOME | TOURS | ACCOMMODATION | ADVENTURE | TEAM BUILDING | CORPORATE EVENTS
TOURISM OFFICES | NEWS | WHY SOUTH AFRICA? | GUEST BOOK | AFRIKAANSE REISSTORIES
PHOTO ALBUM | ABOUT US | CONTACT US

 

 

 

Visits to this page since 20 June 2001 Hit Counter